
Israeliese kabinet bekragtig vredesooreenkoms
Loading player...
Israel se kabinet het die vredesooreenkoms bekragtig. Vlote vragmotors met voedsel en mediese hulp sal ook toegelaat word om Gaza binne te gaan. Hamas se verbanne Gaza-hoof, Khalil al-Hayya, sê dat hy waarborge van Amerika en ander bemiddelaars ontvang het dat die oorlog verby is. Trump het die aankondiging van die ooreenkoms in Washington gemaak.