
Voortbestaan van Afrika pikkewyne onder die loep
Loading player...
Die Afrika pikkewyn-bevolking loop die gevaar van uitsterwing. Die kwessie kom nou al 'n geruime tyd aan en een dryfveer is die lae sardyn-bevolking. Die Namibiese Stigting vir die Bewaring van Seevoëls wat in Lüderitz gebaseer is, doen navorsing rakende die kwessie. Kosmos 94.1 Nuus het met Naude Dreyer van Ocean Conservation Namibia gepraat.