
UDM het kommer oor ontvoerings in buurland
Loading player...
Die United Democratic Movement sê hy is diep ontsteld oor die toenemende vlaag ontvoerings in die land. Van Januarie tot Maart vanjaar is 4 571 voorvalle van ontvoering aangemeld wat 6,8-persent meer is as dieselfde tydperk in 2024. Die UDM se sekretaris-generaal, Zandile Phiri, sê die regering moet die teenontvoering- en misdaadintelligensie-taakspanne in elke provinsie uitbrei, met gespesialiseerde vermoëns om te reageer op losprysontvoerings: