#WeeksdaeVibesMetVenita - Ruan Tennant | 6 Oktober

Loading player...
Ruan Tennat bring die VIBES en LEKKER musiek na #WeeksdaeVibesMetVenita! Hy gesels meersy nuwe enkelsnit 'HOEKA', die nuwe baadjie wat hy vir een van ons Afrikaanse TREFFERS aangetrek het en waar sy hart lê in hierdie industrie!
6 Oct 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#ALT-Fokus - Shortstraw | 3 September 

Shortstraw is hierdie week se #HOOF-fokus en Venita gesels met die manne oor hulle nuutste EP, Everything In Between. Sy leer meer oor die beginjare van die band en wat hulle al vir die afgelope 17 jaar suksesvol in die musiekbedryf hou.
3 Sep 28 min