
Pat Cummins sê hy's nog nie reg vir die As-reeks nie
Loading player...
Krieket: Die Australiese kaptein, Pat Cummins, het toegegee dat hy waarskynlik nie fiks sal wees vir volgende maand se reeks om die As teen Engeland in Perth nie. Die 32-jarige snelbouler het in Julie laas gespeel toe hy sy rug in 'n toets teen die Wes-Indiese Eilande beseer het. Cummins wat met hardloop in sy oefeninge begin het, sê hy het minstens vier weke se boulwerk in die nette nodig om vir 'n toets voor te berei: