#OntbytMetDoepieEnNina - Danè De Waal

Loading player...
Danè speel in van ons gunsteling afrikaanse reekse. Van Diepe waters tot rolle in Spoorloos, sy het kom inloer om vir ons meer te vertel van haar passie en die karakters wat sy vertolk op die skerm.
13 Oct 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ruhan Du Toit (Dit Sal Lekker Wees, Dankie)

Die gewilde Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Ruhan du Toit is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, “Dit Sal Lekker Wees, Dankie”, wat nou op alle digitale platforms beskikbaar is. Met ’n vars Afrikaanse country/rock-klank bring dié liedjie ’n ligte, saamsing energie wat perfek pas by Ruhan se kenmerkende styl.
2 Apr 19 min