
Brittanje kan ‘n rol speel in Hamas-ontwapening
Loading player...
Eerste minister Keir Starmer sê die Verenigde Koninkryk kan ʼn rol speel om die Gaza-skietstilstand te monitor, maar ook om Hamas en sy wapens se vermoë buite aksie te stel. Die militante groep het voorheen geweier om sy wapens neer te lê tensy ʼn Palestynse staat gevestig word. Starmer sê dis belangrik dat daar geen oortredings is wat die instelling van die skietstilstand betref nie: