
LPM se kandidate amper voltooi
Loading player...
Namibiërs maak gereed vir die plaaslike- en streeksowerheid verkiesings op 26 November. Volgens die verkiesingskalender is dit nou die tydperk waarin verteenwoordigers genomineer word en daar is nou net 2 dae oor vir die politieke partye om hulle nominasies vir kandidate in te handig terwyl onafhanklike kandidate vandag hulle name moet ingee. Kosmos 94.1 Nuus het met Lifalaza Simataa woordvoerder van die LPM gesels oor die jongste.