
Ondersteuning vir aartappelbedryf verwelkom
Loading player...
Die Namibiese Akkerbouraad het 5,5miljoen Namibiese dollar uiteengesit vir die 2025/2026 finansiële jaar vir die aartappel waardekettingsontwikkeling skema. Dit vorm deel van die raad se vyf-jaar strategie vir die ontwikkeling van gewaswaardekettings. Die raad hoop om die produksie van aartappels aan te moedig met 45 boere wat ondersteuning ontvang. Kosmos 94.1 Nuus het met Hanks Saisai, die tegniese adviseur van akkerbou en pluimvee by Agribank.