Varsproduktemark glo sonder goedgekeurde bouplanne opgerig

Loading player...
Die DA in Mpumalanga het die provinsiale regering veroordeel vir die bou van die Internasionale Varsproduktemark sonder goedgekeurde bouplanne. Tersia Marshall van die party merk dat dit meer as R2 miljard gekos het, maar steeds onoperasioneel is omdat die Mbombela-munisipaliteit weier om 'n okkupasiesertifikaat uit te reik, 'n wetlike voorvereiste vir enige gebou om wettiglik in gebruik geneem te word.
14 Oct 2025 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Lowveld Torque Wars

Die Lowveld Torque Wars wil petrolkoppe 'n veiliger plek bied om te wys hoe vinnig hulle regtig kan ry. Chris de Klerk en Marloe van Niekerk gesels met Sonop Ontbyt.
21 Aug 15 min