Sien so om na die verskillende groente in jou tuin

Loading player...
Elzabé de Bruyn, 'n organie groentetuin konsultant, vertel hoe om na die verskillende groente in jou tuin om te sien.
Wat benodig jou pampoen, waatlemoen, spanspek en komkommer?
14 Oct 2025 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Lowveld Torque Wars

Die Lowveld Torque Wars wil petrolkoppe 'n veiliger plek bied om te wys hoe vinnig hulle regtig kan ry. Chris de Klerk en Marloe van Niekerk gesels met Sonop Ontbyt.
21 Aug 15 min