
Ingrid Maasdorp-familie vat skool hof toe, soek antwoorde
Loading player...
Die familie van Ingrid Maasdorp wat ook bekend staan as Haley, in Okahandja het 'n saak by die hoërhof ingedien teen die skool. Maasdorp is op 20 Maart vermoor nadat sy by die KW von Marees Gekombineerde Skool afgelaai was. Familie het sedertdien hulle misnoeë uitgespreek omdat die skool blykbaar gesluit was daardie dag maar hulle is nie ingelig nie. Kosmos 94.1 Nuus het met die gemeenskap aktivis Johannes |Gâseb gepraat, wat verduidelik.