
As Hamas nie ontwapen nie, doen ons dit vir hulle - Trump
Loading player...
Amerikaanse president Donald Trump het Woensdag by 'n Withuis perskonferensie gesê as Hamas nie wil wapens neerlê nie, sal hul wapens vir hulle neergelê word. Die nuuskonferensie was terwyl Trump Argentinië se president, Javier Milei, by die Withuis verwelkom het vir samesprekings. Milei is 'n groot ondersteuner van Trump, en die perskonferensie het verdaag vir hulle gesprekke. Trump het ook verwys na gevegte Sondag tussen Hamas en gewapende familie-bendes in Gaza, waarin minstens 27 mense dood is. Luister self.