
Starmer bevestig ondersteuning vir Gaza
Loading player...
Die Britse eerste minister, Keir Starmer, het aan die Laerhuis gesê die wapenstilstand in die Midde-Ooste sou nie moontlik gewees het sonder die Amerikaanse president, Donald Trump, nie. Hy beskryf die gebeure as 'n oomblik van groot verligting vir baie mense, al demp die wete van wat gebeur het van die verligting. Starmer bevestig Brittanje verskaf steeds hulp soos water, sanitasie en higiëneprodukte: