
Namport reageer op sy uiters lae plasing op wêreld ranglys
Loading player...
Namport het die hawe van Walvisbaai se lae ranglys in die 2024 Global Container Port Performance Index verdedig. Die hawe is op die 376ste plek uit 405 hawens geplaas. Namport sê groot wêreldwye ontwrigtings gedurende die verslagtydperk, insluitend die Rooi See-krisis en geopolitieke onstabiliteit, het baie rederye gedwing om om die Kaap de Goeie Hoop te vaar. Namport sê dit het gelei tot 'n onverwagte toestroming van groot skepe by Walvisbaai, wat druk geplaas het op dienste. Namport-woordvoerder Cliff Shikwambi...