De Kock kan nie getuig nie, te siek

Loading player...
Die voormalige bevelvoerder van Vlakplaas, Eugene de Kock, sal nie in die geregtelike ondersoek na die dood van die Cradock Vier getuig nie weens swak gesondheid. Die Hooggeregshof in Gqeberha het sy verhoor hervat na die moord op die anti-apartheidsaktiviste Matthew Goniwe, Fort Calata, Sicelo Mhlauli en Sparrow Mkhonto in 1985. Hul verkoolde liggame is naby die stad gevind. De Kock sou getuig, maar die prokureur Howard Varney het die hof gevra om voort te gaan ondanks sy afwesigheid:
16 Oct 1AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Amptenare kry trekpas oor onwettige dokumente

Die ministerie van binnelandse sake het sedert 2020 altesaam 21 amptenare afgedank weens die onwettige uitreiking van nasionale dokumente en permitte. Volgens minister Lucia Iipumbu is verskeie skuiwergate met die uitreiking van geboortesertifikate gevind en maatreëls is in werking gestel om die stelsel te versterk. Iipumbu het in die parlement…
19 Oct 3AM 1 min

SA polisie neem duisende inhegtenis

Die polisie se eenhede vir gesinsgeweld, kinderbeskerming en seksuele oortredings het in September 2 320 verdagtes landwyd in hegtenis geneem vir verkragting, seksuele aanranding en ontvoering. Die Wes-Kaap het die hoogste arrestasies aangeteken met 536, gevolg deur Gauteng met 459 en 360 in KwaZulu-Natal. Ses-en-veertig van die oortreders het lewenslange…
19 Oct 2AM 1 min

Forum versoek ondersoek na Ramaphosa-bewerings

Die Activists and Citizens Forum het 'n ondersoek versoek na bewerings dat president Cyril Ramaphosa die ontbinding van die Politieke Moordtaakspan goedgekeur het. Dit volg na die geskorste polisieminister Senzo Mchunu se getuienis voor die Parlement se ad hoc-komitee, waarin hy verklaar het dat die president met sy besluit saamstem…
19 Oct 1AM 1 min

Otjiwarongo kry biomassaprojek

‘n Biomassa- en boskos-projek word naby Otjiwarongo beplan. Dié projek van die Global Accelerator Joint Programme, gerugsteun deur die Verenigde Nasies se Ontwikkelingsprogram, is veral gemik op werkskepping vir die jeug. Dit wil weerlose en gemarginaliseerde groepe bemagtig, en volhoubare ekonomiese groei bevorder. Die UNDP se omgewings- en maatskaplike beskermingskenner,…
19 Oct 12AM 1 min

Landbouministerie stel STOSAR ll se 2de fase bekend

Die landbouministerie het Vrydag amptelik die tweede fase van die Ondersteuning vir Operasionalisering van die SAOG-streeklandboubeleid, of STOSAR II, in Windhoek bekendgestel. Die inisiatief is daarop gemik om Namibië se bydrae tot streekvoedselsekuriteit, mededingendheid en landbouvolhoubaarheid binne die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap te versterk. Alfred Sikopo van die landbouministerie het meer.
18 Oct 5AM 1 min