
Ruto kondig sewe dae van rou vir Odingo aan
Loading player...
Die Keniaanse president, William Ruto, het Kabinetsekretaris, Musalia Mudavadi, na Indië gestuur om toesig te hou oor die repatriasie van voormalige eerste minister Raila Odinga se liggaam, ná sy dood Woensdag in Kochi. Ruto sê Indië sal op Kenia se versoek met die proses help. Die afvaardiging sluit verskeie kabinetsekretarisse en van Odinga se familielede in. Ruto het sewe dae van nasionale rou verklaar en aangekondig dat Odinga 'n volle staatsbegrafnis sal ontvang: