
Cyril skors intelligensie-hoof
Loading player...
President Cyril Ramaphosa het die inspekteur-generaal van Intelligensie, Imtiaz Fazel, met onmiddellike ingang geskors, hangende ʼn ondersoek na Fazel se gedrag deur die parlementêre gesamentlike komitee oor Intelligensie. Ramaphosa het hom in 2022 aangestel ná sy benoeming deur die Nasionale Vergadering. Die presidensiële woordvoerder, Vincent Magwenya, sê Ramaphosa se skorsing van Fazel is ooreenkomstig die Grondwet: