Bizskoops - 16 Oktober 2025

Loading player...
Op die program vandag...
# Die Moody’s graderingsagentskap verwag dat Suid-Afrika se ekonomie hierdie jaar kan groei
# Die dalende Amerikaanse dollar bevoordeel tans die Suid-Afrikaanse rand
# Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die goudprys wat ʼn hoogtepunt bereik het
# In internasionale sakenuus… China wil hoëtegnologie-vervaardiging bevorder
# In beleggingsnuus… Beleggers word aangemoedig om groter risiko's te neem deur klein en middelgroot maatskappye te steun
En, ons gesels met die uitvoerende hoof en stigter van die maatskappy Agrofi, Desmond Irabor.
Agrofi is deel van die Ayemere Groep van Plaasnywerhede en een van die borge van die International Commodity Summit 2025 .
16 Oct Afrikaans South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Bizskoops - 9 Oktober 2025

Op die program vandag... # President Cyril Ramaphosa het die stigting van 'n Ekonomiese Oorlogskamer in die Presidensie voorgestel # Beleidsonsekerheid in Suid-Afrika het 'n rekordhoogtepunt bereik # Die ekonoom Waldo Krugell praat vandag oor ekonomiese aanwysers en die sogenaamde Second China Shock # In internasionale sakenuus… Die prys van…
9 Oct 10 min

Bizskoops - 2 Oktober 2025

Op die program vandag... # Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens skiet tekort aan sy doelwit om vanjaar ekstra inkomste in te samel # Suid-Afrika se negatiewe verbruikersvertroue is 'n bron van kommer # Die ekonoom Waldo Krugell praat vandag oor die onlangse verbruikersvertrouesyfers # Die Amerikaanse federale regering het gesluit # Ons…
2 Oct 15 min

Bizskoops - 18 September 2025

Op die program vandag... # Die jaarlikse verbruikersprysinflasie daal effens in Augustus # Die Suid-Afrikaanse motorsektor staar groeiende uitdagings in die gesig # Die ekonoom Waldo Krugell praat vandag oor die BBP-syfers wat verlede week vrygestel is # In internasionale sakenuus… Microsoft is gereed om in die Verenigde Koninkryk se…
18 Sep 10 min

Bizskoops - 11 September 2025

Op die program vandag... # President Cyril Ramaphosa het steun uitgespreek vir die inkomende staatsbeheerde Postbank # Suid-Afrika se BBP het opwaarts verras # Die ekonoom Waldo Krugell praat vandag oor die ekonomie van sport # In internasionale sakenuus… 'n Federale regter het die Amerikaanse president Donald Trump tydelik verhoed…
11 Sep 9 min

Bizskoops - 4 September 2025

Op die program vandag... # Daar is steeds struikelblokke wat verhoed dat die rand sy billike waarde bereik # Fabriekaktiwiteit in Suid-Afrika het in Augustus weer in krimping verval # Die ekonoom Waldo Krugell praat vandag oor staatskuld # In internasionale sakenuus… Daar is tekens van sterker ekonomiese bande tussen…
4 Sep 9 min