
Gyselaar-oorskot: Dit sal tyd van om almal op te spoor
Loading player...
Israelse eerste minister Benjamin Netanyahu het by 'n gedenkdiens vir slagoffers van die Hamas-geleide aanval op 7 Oktober 2023 gesê dat hy vasbeslote is om te verseker dat die oorskot van gyselaars in Gaza oorhandig word. Dit was nadat Hamas die liggame van nog twee gyselaars teruggegee het, maar gesê het dat hulle nie die oorblywende 19 kon bereik nie. Daar was woede in Israel daaroor. Egipte se buitelandse sake-minister, Badr Abdelatty, het aan CNN gesê dit sal tyd vat om al die oorskot terug te besorg.