
Om geld in een eenheid te stort om bendegeweld te bekamp, is 'n fout
Loading player...
Die minister van Polisie het aan die Parlement se ad hoc komitee gesê die storting van fondse in 'n enkele polisie-eenheid, nie bendegeweld op die Kaapse Vlakte in die Wes-Kaap sal oplos nie. Mchunu het gister vir die eerste keer voor die komitee verskyn om sy weergawe te gee in die voortgesette ondersoek na politieke inmenging in die strafregstelsel. Hy het gesê te veel fokus op een gebied, beperk die polisie se vermoë om geweld wat gemeenskappe landwyd raak, aan te pak: