
NamWater sê oor boorgate by Berg-Aukas-kompleks
Loading player...
NamWater nooi belanghebbendes om 'n bod in te dien vir die boor en toetsing van agt produksieboorgate, asook om vier verdere boorgate by die belangrike Berg Aukas-watervoorsieningskema te monitor. Namwater-woordvoerder Lot Ndamanomhata het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat die skema 'n kritieke rol speel in die voorsiening van water aan die sentrale streke van die land, insluitend Windhoek. Hy het meer.