AfriForum kla oor 'Skukuza Nasionale Park' op Google Maps

Loading player...
AfriForum het stappe gedoen om 'n misleidende Google Maps-inskrywing reg te stel wat die Krugerwildtuin as die Skukuza Nasionale Park beskryf. Die organisasie sê slegs die Minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing het die regsgesag om nasionale parke te hernoem, en geen sodanige verandering is in die Staatskoerant gepubliseer nie. Marais de Vaal van AfriForum het die fout aan Google gerapporteer en die minister versoek om te verduidelik dat Kruger die park se amptelike naam bly:
18 Oct 2025 5AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

ActionSA dreig met hof as Phala Phala gesensor word

ActionSA sê hulle is gereed om regstappe te doen indien enige deel van die gedeklassifiseerde Phala Phala-verslag gesensor word. Die verslag, wat beweerde wanhantering deur die presidensiële beskermingseenheid tydens 'n rooftog op president Cyril Ramaphosa se plaas in Limpopo ondersoek, is uiteindelik oopgestel na meer as 'n jaar van vertragings…
3 Mar 3AM 1 min

Hegseth bieg VSA oortree internasionale wette, Starmer skop vas

Verskeie bondgenote van die VSA, insluitend Brittanje, het onder skoot gekom met kritiek deur die Amerikaanse verdedigingsminister Pete Hegseth, dat hulle nie aansluit by Amerika in sy aanvalle in Iran nie. Maar, kenners spreek oor toenemende kommer uit oor die VSA wat internasionale wette met die oorlog oortree. Hy het…
3 Mar 3AM 1 min

Nored-staking is verby

Die Nored-staking het tot 'n einde gekom met die partye wat tot 'n ooreenkoms gekom het na die lynminister Wise Immanuel ingegryp het. Die werkers sal 'n 4 persent verhoging kry sowel as 'n 14de tjek. Dit kom na skole en hospitale in die noorde onder druk gekom het met…
3 Mar 2AM 1 min

Onwaarskynlik dat Iran se regime sal verander

Israel het dit duidelik gemaak dat een sy doelstellings met die aanvalle saam met Amerika op Iran is om regime-verandering teweeg te bring. 'n Voormalige hoof van die Britse geheime intelligensiediens MI6, Sir John Sawers, sê dit is onwaarskynlik dat dit sal gebeur. Sawers het met Sky News gepraat.
3 Mar 2AM 1 min