Ridiculous Rocktober Ekstravaganza die maand

Loading player...
Die Ridiculous Rocktober Ektravaganza is 'n eerste van sy soort uitverkoping op gebruikte voertuie. Christo Leeuwner, die algemene bestuurder van Audi Centre Mbombela kuier in die ateljee.
20 Oct 2025 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Lowveld Torque Wars

Die Lowveld Torque Wars wil petrolkoppe 'n veiliger plek bied om te wys hoe vinnig hulle regtig kan ry. Chris de Klerk en Marloe van Niekerk gesels met Sonop Ontbyt.
21 Aug 15 min