πŸŽͺDis weer Loeriefees by Laerskool George-Suid!🌞 20 Oktober 2025

Loading player...
Dis weer Loeriefees by Laerskool George-Suid! 🌞πŸŽͺ
Op Saterdag 1 November wag daar heerlike kos, stalletjies, musiek en groot gesinspret vir almal!πŸ”πŸŸπŸŒ­Jy kan selfs 'n kar wen!πŸš—Luister hier:
SFM Streek Radio saai regstreeks vanaf die fees uit 🎧gerus weer na die gesprek met Rolandi en Mnr Sas.
Laerskool George-Suid bly trots op sy sterk akademiese waardes, toegewyde personeel en ’n leeromgewing waar elke kind se unieke vermoΓ« ontdek word.
Met ’n balans van tegnologie, kreatiewe denke en karaktervorming, bou LGS selfvertroue en trots vir die toekoms. πŸ’›πŸ’š
Die Loeriefees – 1 November by Laerskool George-Suid.
Kom kuier saam met SFM Streek Radio – Die klankbaan van die Tuinroete!
20 Oct 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Protek: πŸ› WINTER GARDEN PESTS ARE ON THE MOVE! 🌿 06 Julie 2026

Don't let unwanted garden visitors spoil your winter garden! Join us today on SFM Streek Radio as Paul Hartzenberg from Protek explains how to identify and control some of the most common winter garden pests before they cause serious damage. We'll be discussing: 🌱 Leaf miners πŸ› Loopers & semi-loopers…
9 Jul 12 min

Kus tot kruin 🌍 Meer as Net Opruim: Die Werklikheid van Omgewingsrampe - 9 Julie 2026

Fred het 'n belangrike gesprek met Craig Viljoen, 'n kenner wat aktief betrokke is by omgewingsrampe en noodsituasies. πŸŽ™οΈ Hulle gesels oor: ⚠️ Biomassa- en karkasbestuur nΓ‘ rampe 🌊 Gevaarlike goedere wat nΓ‘ vloede op ons strande uitspoel 🌱 Gronderosie en die langtermyngevolge vir ons omgewing Hierdie is sake wat…
9 Jul 15 min

🌍✈️ PROMOSIE: Rev jou Toere! πŸ“… 🦁 - 26 Junie 2026

Droom jy van 'n sorgvrye vakansie waar alles vir jou gereΓ«l is? Danny het met Fanie van Zyl van Rev jou Toere gesels. 'n Suid-Kaapse toeroperateur wat spesialiseer in bekostigbare groepstoere vir 50-plussers, seniors en pensioenarisse. Ontdek hoe hul ervare span reis maklik, veilig en onvergeetlik maak. 🌍 Opkomende Toer:…
29 Jun 15 min