So raak stelsel vliegtuiglandings by KMI-lughawe

Loading player...
Weens onweer die afgelope week in die Laeveld is verskeie vlugte na KMI-lughawe ontwrig. Mphilo Dlamini', Air Traffic & Navigation Services se hoof van korporatiewe sake en kommunikasie, verduidelik wat die opgeskorte instrumentvlugprosedures beteken.
21 Oct 2025 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Lowveld Torque Wars

Die Lowveld Torque Wars wil petrolkoppe 'n veiliger plek bied om te wys hoe vinnig hulle regtig kan ry. Chris de Klerk en Marloe van Niekerk gesels met Sonop Ontbyt.
21 Aug 15 min