
Eet om gewig te verloor
Loading player...
In hierdie week se Wealth & Wellness-segment op OFM gesels Pulane Nel-Sekepe met Resualto Fitness-afrigter Robbie oor voeding vir gewigsverlies – wat werklik werk, hoe om jou liggaam te voed vir vetverbranding, en waarom balans belangriker is as beperking.

