Kripto help dat R5 miljard onwettig die land uitvloei

Loading player...
Carel de Jager, uitvoerende hoof van Silver Sixpence, praat oor die rol van kripto in die onwettige uitvloei van R5 miljard.
22 Oct 2025 2PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Tinus drink koffie met Jacques van Rooyen

Jacques van Rooyen, uitvoerende bestuurder vir oplossingsargitektuur en sake-tot-sake-strategie by Telkom Business, gesels oor Telkom se praktiese inligting-en-kommunikasietegnologie (IKT) wat besighede glad en bekostigbaar laat verloop. Hy gesels ook oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie en wat hy doen om te ontspan.
19 Mar 11AM 9 min