Van Kus tot Kruin – Natuur Nuus van Oral! 🦉🐋 23 Oktober 2025

Loading player...
🌊🐚 Van Kus tot Kruin – Natuur Nuus van Oral! 🦉🐋
Vanoggend op Kus tot Kruin bring ons vir jou vars nuus uit die natuurwêreld:
✨ Drie uiltjies wat grootword in ’n blompot 🌸
🚫 Die verbanning van bulgevegte in Mexico-Stad ná 500 jaar
🦈 Onwettige haaivangste aan ons eie kus
🛢️ En selfs oliebesoedeling wat Tuinroete-strande tref
Skakel in weekliks om 11:30 op SFM Streek RADIO of 90.1 & 104.1 FM – waar ons elke Donderdag die natuur van kus tot kruin ontdek! 🎧📻
#KusTotKruin #SFMStreekRadio #Tuinroete #Bewaring #NatuurNuus #VanKusTotKruin
23 Oct 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot Kruin🔥🌿 Bewaring kan nie wag nie 🌿🔥 15 Januarie 2026

Fred staan stil by die verwoestende brande wat sedert Desember die Suid-Kaapse kus getref het – van Pearly Beach tot in Tsitsikamma. Hy noem moontlike oorsake, die impak op mens, dier en natuur, en belangrik: wat gedoen kan word om skade aan eiendomme te beperk of selfs te voorkom. Omgewingsbrokkies…
16 Jan 15 min

Haasbroek en Jonker toere - Skandinawië - 29 Desember 2025

In hierdie gesprek gesels Danny met Riaan van Andre Haasbroek en Tienie Jonker Toere 🧳 oor hul toeragtergrond, hoe lank hulle al bestaan, en waarom hulle ’n gewilde keuse is onder Suid-Afrikaanse reisigers. Die gesprek fokus op die opwindende toere wat vir 2026 beplan word – van die pragtige lande…
31 Dec 2025 14 min