TRAC N4-tydren om die draai

Loading player...
Die nasionale tydrenkampioenskap bereik sy opwindende einde met die TRAC N4-tydren op 31 Oktober en 1 November in die skilderagtige Dullstroom. As die laaste byeenkoms van die 2025 kampioenskap, beloof dit drama en strawwe kompetisie, terwyl topspanne dit uitspook om kampioenskapsglorie. TRAC se Solange Soares gesels met 100.5FM.
24 Oct 2025 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Lowveld Torque Wars

Die Lowveld Torque Wars wil petrolkoppe 'n veiliger plek bied om te wys hoe vinnig hulle regtig kan ry. Chris de Klerk en Marloe van Niekerk gesels met Sonop Ontbyt.
21 Aug 15 min