LOERIEFEES 2025 - Laerskool George Suid - 27 Oktober 2025

Loading player...
๐Ÿช‚๐Ÿ’ฅLOERIEFEES 2025 - Dis โ€™n Fees vir die Gemeenskap โ€“ en hierdie jaar kan jy selfs โ€™n MOTOR WEN! ๐Ÿš—๐Ÿ’จ
๐Ÿช‚ Veerlose vlerke - Juf Zani โ€“ Gr 4 juffrou en Juf Alphia- Gr 1 juffrou het kom vertel HOEKOM hulle gaan spring. Luister weer:
Die SFM span is Saterdag 1 November van 09:00 โ€“ 12:00 regstreeks by Laerskool George Suid vir die kleurvolste fees op die Tuinroete โ€“ die LoerieFees 2025! ๐Ÿช‚๐Ÿ’ฅ
Kom geniet: ๐Ÿช‚ Veerlose vlerke ๐ŸŽจ Colour Run ๐ŸŽฏ Boogskiet โšฝ Touch Rugby & Ouer-Netbal ๐ŸŽก Stalletjies & Springkastele ๐Ÿถ Hondeskou en nog vele meer:
๐Ÿ“ Laerskool George Suid
๐Ÿ—“๏ธ 31 Oktober & 1 November
๐ŸŽง Luister op SFM Streek RADIO โ€“ Jou gemeenskapsklank!
#LoerieFees2025 #SFMStreekRadio #WenNMotor #Gemeenskap #GeorgeSuid #BuiteUitsending #FeesPret #Tuinroete
27 Oct 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot kruin - ๐ŸŒ Wanneer die Natuur Balans Soek ๐ŸŒฟ 14 Mei 2026

Fred gesels vanoggend oor iets wat die wรชreld al hoe meer raak โ€” storms, vloede, droogtes en ander sogenaamde โ€œnatuurrampeโ€. Maar kyk ons dalk verkeerd daarna? Is sommige van hierdie verskynsels moontlik deel van die natuur se manier om balans te probeer herstel nadat die mens vir jare druk opโ€ฆ
14 May 14 min

๐Ÿฆˆ๐ŸฆŠ๐ŸŒŠ Kus tot Kruin โ€“ Die natuur se โ€œskoonmakersโ€ onder die vergrootglas - 07 Mei 2026

๐Ÿฆˆ๐ŸฆŠ๐ŸŒŠ Kus tot Kruin โ€“ Die natuur se โ€œskoonmakersโ€ onder die vergrootglas Fred gesels oor โ€™n paar van die Tuinroete se mees misverstane diere. Die Witdoodhaai, Bakoorjakkalsie, Bruin Hiรซna en Strandjut speel almal โ€™n belangrike rol as aasdiere en natuurlike โ€œskoonmakersโ€ van ons ekostelsels. Tog word hulle dikwels gevrees, verkeerdโ€ฆ
7 May 15 min

Kus tot kruin- ๐ŸŒฟ Community Conservation in Action 30 April 2026

Fred had a truly insightful and encouraging conversation with Wendy Wiles from the Midbrak Conservancy. Wendy shared how the Conservancy operates and, more importantly, how they actively involve local residents in protecting their environment. From guided hikes and informative talks to social media awareness and the removal of invasive alienโ€ฆ
30 Apr 16 min

๐ŸŒ Kus tot Kruin โ€“ Waar Bewaring Saak Maak! - 23 April 2026

Vanoggend op Kus tot Kruin was Fred Orban aan die woord ๐ŸŽ™๏ธ Hy het โ€™n insiggewende perspektief gedeel oor bewaring en hoe al hoe meer organisasies รฉn individue โ€“ plaaslik, nasionaal en internasionaal โ€“ saamstaan om ons planeet te beskerm. ๐Ÿ‘‰ Die vraag wat elkeen raak: Waar en hoe kanโ€ฆ
24 Apr 15 min