#OntbytMetDoepieEnNina - Ewan Strydom & Katryn Kruger

Loading player...
Ewan het kom gesels oor vanjaar se wenner van Bravo Revlon StylIkoon 2025 en die wenner Katryn Kruger gesels ook saam uit die kaap!
23 Oct 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ruhan Du Toit (Dit Sal Lekker Wees, Dankie)

Die gewilde Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Ruhan du Toit is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, “Dit Sal Lekker Wees, Dankie”, wat nou op alle digitale platforms beskikbaar is. Met ’n vars Afrikaanse country/rock-klank bring dié liedjie ’n ligte, saamsing energie wat perfek pas by Ruhan se kenmerkende styl.
2 Apr 19 min