Jamaika staal homself vir Orkaan Melissa

Loading player...
Jamaika se eerste minister, Andrew Holness, waarsku dat Orkaan Melissa, wat die eiland vandag sal bereik, ʼn aansienlike uitwerking op die streek kan hê. Die skaars Kategorie 5-storm bereik winde van byna 260 kilometer per uur, wat dit vanjaar die sterkste storm op aarde maak. Minstens drie mense is in Haïti dood terwyl Melissa stortreën op die eiland Hispaniola veroorsaak het. Holness sê die regering het ʼn omvattende rampreaksie-raamwerk gereed:
28 Oct 2025 12AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Regering kan hoër pensioene bekostig, maar wil nie: Itula

IPC-president Panduleni Itula het die regering daarvan beskuldig dat hy pensioenarisse verwaarloos deur nie president Hage Geingob se belofte van 2024 na te kom om die ouderdomspensioen tot 3 000 Namibiese dollar te verhoog nie. President Netumbo Nandi-Ndaitwah het later belowe om die verhoging te implementeer as sy as president…
2 Mar 9AM 1 min

Eerste dele van Namibiese Beleggingsgids vrygestel

Die waarnemende uitvoerende hoof van Namibiese Beleggingsbevordering en Ontwikkelingsraad, Jessica Hauuanga, het vandag die Namibiese Beleggingsgids in Windhoek onthul. Die gids is 'n multi-volume platform wat daarop gemik is om gedetailleerde inligting oor die Namibiese ekonomie te verskaf vir beleggers se gemak. Vier volumes is bekendgestel, met ander wat steeds…
2 Mar 9AM 1 min

Trump herhaal Iran mag nooit kernwapens hê

Die Amerikaanse president, Donald Trump, sê 'n Iranse regime gewapen met langafstandmissiele en kernwapens hou 'n ernstige bedreiging vir alle Amerikaners in. Dit volg terwyl Iran se vergelding toeneem nadat die land se opperleier, ajatolla Ali Khamenei, Saterdag dood is in Amerikaans-Israelse aanvalle. Drie Amerikaanse Weermaglede is ook dood tydens…
2 Mar 9AM 1 min

Eerste Proflight Zambia-vlug vanaf Lusaka land môre

Proflight Zambia sal môre-oggend sy eerste vlug na Windhoek onderneem en land ongeveer half-twaalf op Hosea Kutako Internasionale Lughawe. Die lugredery sal drie keer per week vlugte aanbied, wat bykomende reisopsies en gerieflike skakels tussen Zambië en Namibië vanaf Lusaka via Livingstone bied. Kosmos 94.1 Nuus het met Dan Kamati,…
2 Mar 9AM 1 min

Drie hoërhof-regterlike aanstellings bevestig

Hoofregter Peter Shivute het drie regterlike aanstellings vir die hoërhof aangekondig, asook die aanstelling van Esi Schimming-Chase as permanente regter van die hooggeregshof. Regter David Mangota en Regter James Devittie van Zimbabwe is vir 'n tydperk van drie jaar as waarnemende regters van die hoërhof aangestel, terwyl regter Gabriel Komboni…
2 Mar 8AM 1 min