Net nog enetjie | Die (bes)ope brief al die pad uit ivoortorings | Ep. 57

Loading player...
In hierdie week se Net nog enetjie kyk Christel Cornelissen, Nico Strydom en Connie Mulder na die ope brief van 40 Afrikaners wat onlangs reguit uit die ivoortorings gekom het – ʼn brief met ʼn alternatiewe “Afrikaner-mening”, maar nie noodwendig ʼn vreeslik gewilde een nie. Die span bespreek die inhoud, die toon en waarom dit soveel mense so verkeerd opgevryf het.
Chapters
  • 00:00 Die ope brief
  • 12:26 Die ernstige uitdagings
  • 15:03 Die reaksies op die brief
  • 18:00 Die ander Afrikaner-verklaring
  • 20:06 Wat gesê en nie gesê is nie
28 Oct 2025 Afrikaans South Africa News Commentary · News

Other recent episodes

Net nog enetjie | Waghond, bloedhond, skoothond of muishond? | Ep. 87

Die media word dikwels beskryf as die samelewing se waghond – die instansie wat daarmee getaak is om die maghebbers dop te hou en aanspreeklik te hou. Maar hoeveel vertroue het mense vandag nog in die media? En wanneer verander ʼn waghond in ʼn bloedhond, skoothond of selfs ʼn muishond?…
30 Jul 23 min

Net nog enetjie | Mense en hul grense | Ep. 82

Net nog enetjie | Mense en hul grense | Ep. 82 Dit is nou ʼn week voor 30 Junie wat die groep March and March as sperdatum gestel het vir onwettige buitelanders om terug te keer na hul lande van herkoms. Is daar grootskaalse geweld op pad en gaan alle…
24 Jun 25 min