Onverwerkte trauma dra by tot demensie

Loading player...
Dr. Rayne Stroebel is die stigter en besturende direkteur van Gerontological Research, Training, Education​,​ and Caring (GERATEC) in Kaapstad. Hy bied konsultasiedienste aan mense wat met demensie gediagnoseer is en hul families, asook aan sorgverskaffers en organisasies. Hy sê hy vind dat onverwerkte trauma bydra tot die aanvang van demensie.
29 Oct 2025 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Lowveld Torque Wars

Die Lowveld Torque Wars wil petrolkoppe 'n veiliger plek bied om te wys hoe vinnig hulle regtig kan ry. Chris de Klerk en Marloe van Niekerk gesels met Sonop Ontbyt.
21 Aug 15 min