NSA in finale fase van opname oor inkomste, uitgawes

Loading player...
Die Namibiese Statistiekagentskap se 2025/26-hoofopname van huishoudelike inkomste en uitgawes het op 28 April afgeskop. Die opname sluit op 4 November. Die opname sal Namibiërs se totale en gemiddelde inkomste bepaal, en sluit in armoede-aanwysers, gesondheid en onderwys. Kosmos 94.1 Nuus het met Mirjam Shihepo, die agentskap se kommunikasie beampte gepraat oor die jongste.
29 Oct 2025 6AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Chemoterapie nou beskikbaar aan die kus

Die Kankervereniging van Nambië het 'n chemoterapiesentrum by die Walvisbaai-staatshospitaal oorhandig. Dit beteken kuspasiënte hoef nie meer na Windhoek te reis vir kankerbehandeling nie. Swakop Uranium het meer as 2 miljoen Namibiese dollar vir die fasiliteit bygedra. Die vereniging se uitvoerende hoof Rolf Hansen het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat:
2 Mar 4AM 1 min

Midde-Ooste: Namibië moet nuwe markte vind vir energiesekerheid

Petrolpryse vir Maart is Vrydag as onveranderd aangekondig, ‘n dag voor die oorlog in die Midde-Ooste uitgebreek het. Kosmos 94.1 Nuus het met Abednego Ekandjo, petroleum ekonoom in die energie-ministerie gepraat. Hy sê die ministerie is uiters bekommerd oor die gebeure in die Midde-Ooste en nuwe markte sal ondersoek moet…
2 Mar 4AM 1 min

E-geldstelsel ontvang steun van Shafudah

Namibië se finansiële landskap is gereed vir 'n geskiedkundige verskuiwing, met Instant Payments Namibia wat sterk steun van finansminister Erica Shafudah vir die land se eerste vinnige e-geldstelsel geniet. Marsorry Ickua, hoofbedryfsbeampte van Instant Payments Namibia, sê dié skuif sal kontantuitbetalings aan maatskaplike toelaes uitfaseer.
2 Mar 4AM 1 min

Namcor kry nuwe, waarnemende hoof

Namcor het 'n leierskapsoorgang aangekondig. Maureen Hinda-Mbuende se ampstermyn as tussentydse besturende direkteur het verstryk, en Mtundeni Ndafyaalako is aangestel as die nuwe waarnemende besturende direkteur, effektief vanaf 1 Maart, hangende die aanstelling van 'n permanente hoof. Namcor-woordvoerder Utaara Hoveka:
2 Mar 3AM 1 min

GOOD sê minimumloon is nie geregtigheid nie

Die GOOD-party sê Suid-Afrika se minimum loon is nie geregtigheid nie. Die land se minimumloon het van 1 Maart van 28- Suid-Afrikaanse rand-79 sent tot 30 rand-23-sent per uur gestyg. Die sekretaris-generaal van Good, Brett Herron, sê 'n vrou kan 40 uur per week werk, huise skoonmaak, ander mense se…
2 Mar 3AM 1 min