Hoe belangrik is die middelman in die as jou beleggings met KI gedoen word?

Loading player...
Pedri Reyneke, uitvoerende hoof van Multilink Finansiële Dienste, gesels oor die impak van kunsmatige intelligensie op Suid-Afrika se finansiële dienste.
29 Oct 2025 1PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Tinus drink koffie met Jacques van Rooyen

Jacques van Rooyen, uitvoerende bestuurder vir oplossingsargitektuur en sake-tot-sake-strategie by Telkom Business, gesels oor Telkom se praktiese inligting-en-kommunikasietegnologie (IKT) wat besighede glad en bekostigbaar laat verloop. Hy gesels ook oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie en wat hy doen om te ontspan.
19 Mar 11AM 9 min