Bizskoops - 30 Oktober 2025

Loading player...
Op die program vandag...
# Suid-Afrika benodig miljarde rand oor te skakel na 'n lae-koolstof, klimaatsveerkragtige ekonomie
# Die Nasionale Departement van Gesondheid het befondsingsopsies voorgestel om die Nasionale Gesondheidsversekering te vestig
# In internasionale sakenuus… In internasionale sake-nuus… Amazon Web Services sal teen 2031 ten minste vyfmiljard dollar in Suid-Korea belê
En ons fokus op die International Commodity Summit 2025 wat van 17 tot 20 November by die Kaapstad Internasionale Konferensiesentrum plaasvind.
Die International Commodity Summit is een van die top mynbou-, energie- en landbougeleenthede in Suid-Afrika. Dit is 'n eerste van sy soort, volledig geïntegreerde multi-industrie-geleentheid wat die hele hulpbronwaardeketting onder een dak bymekaarbring.
30 Oct Afrikaans South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Bizskoops - 13 November 2025

Op die program vandag... # Ons fokus op vanmiddag se mediumtermyn-begrotingsbeleidsverklaring # Statistiek Suid-Afrika het 'n verbetering in die land se werkloosheidsyfer gerapporteer # Die ekonoom Waldo Krugell praat ook oor vanmiddag se mini-begroting # In internasionale sakenuus… Asiatiese aandele het beduidende buitelandse uitvloei in die eerste week van hierdie…
13 Nov 9 min

Bizskoops - 06 November 2025

Op die program vandag... # Suid-Afrika kan 'n kredietgraderingsopgradering van S&P ontvang. # Die Chinese motorvervaardiger Changan het amptelik die Suid-Afrikaanse mark betree. # Die ekonoom Waldo Krugell praat ook oor hoekom dit goeie nuus is dat Suid-Afrika van die gevreesde gryslys verwyder is. # In internasionale sakenuus… Asië aandele…
6 Nov 9 min

Bizskoops - 23 Oktober 2025

Op die program vandag... # Inflasie bly binne die Reserwebank se teikenband # Die gemiddelde lewenstandaard in Suid-Afrika sal na verwagting verder daal # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die besteding van jou geld op ervarings # In internasionale sakenuus… Die VSA en Australië het 'n belangrike mineraalooreenkoms onderteken…
23 Oct 10 min

Bizskoops - 16 Oktober 2025

Op die program vandag... # Die Moody’s graderingsagentskap verwag dat Suid-Afrika se ekonomie hierdie jaar kan groei # Die dalende Amerikaanse dollar bevoordeel tans die Suid-Afrikaanse rand # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die goudprys wat ʼn hoogtepunt bereik het # In internasionale sakenuus… China wil hoëtegnologie-vervaardiging bevorder #…
16 Oct 11 min

Bizskoops - 9 Oktober 2025

Op die program vandag... # President Cyril Ramaphosa het die stigting van 'n Ekonomiese Oorlogskamer in die Presidensie voorgestel # Beleidsonsekerheid in Suid-Afrika het 'n rekordhoogtepunt bereik # Die ekonoom Waldo Krugell praat vandag oor ekonomiese aanwysers en die sogenaamde Second China Shock # In internasionale sakenuus… Die prys van…
9 Oct 10 min