Erediens - 28 September 2025
Loading player...
PREDIKER: Nadia Muller
TEKS: Psalm 146
TEMA: Waar is jou vertroue?
Psalm 146 is een van die lof- of halel-psalms, die eerste van vyf aan die einde van die psalmboek. Dit daag ons uit om ernstig te wees oor waar – of by wie – ons vertroue lê. God wat van die begin tot in ewigheid daar is, moet ons vertroue en lof kry. Hierdie vertroue is nie iets wat soos ’n lig aan- en afgeskakel word nie, maar ’n leefstylkeuse.