Hervormingsdiens - 26 Oktober 2025
Loading player...
Prediker: DJ Muller
Teks: Lukas 18:9–14
Op verskillende vlakke is ons as gelowiges geanker in iets wat standvastig is. Ons protestante kerktradisie is byvoorbeeld een so anker.
Ons vier vandag onder andere hierdie anker, maar ons gaan ook soek na die grootste anker waarsonder ons vir seker nie kan oorleef nie: Genade!
Maar hoe gaan ons om met genade? Daar is een van drie maniere hoe ons hieroor dink. Waar pas jy in?