#OntbytMetDoepieEnNina - GEEWEEK (Jou Mense My Mense en Triomf Kliniek)

Loading player...
Nie net is dit 'n ekstra spesiale Jou Mense My Mense nie maar ons gesels ook oor die ongelooflike werk wwat Atterbury Trust doen deur Triomf Kliniek.
29 Oct 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ruhan Du Toit (Dit Sal Lekker Wees, Dankie)

Die gewilde Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Ruhan du Toit is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, “Dit Sal Lekker Wees, Dankie”, wat nou op alle digitale platforms beskikbaar is. Met ’n vars Afrikaanse country/rock-klank bring dié liedjie ’n ligte, saamsing energie wat perfek pas by Ruhan se kenmerkende styl.
2 Apr 19 min