#OntbytMetDoepieEnNina - GEEWEEK (Gerhard van Survivors Golfdag)

Loading player...
Gerhard het al voorheen saam ons gekuier en hulp verleen op Jou Mense My Mense, maar hy vertrou ook die fondse wat hullle bymekaar maak met die Survivors Golfdag aan Atterbury Trust. Gerhard vertel ook hoe sy eie journey hom by Atterbury laat opland het.
30 Oct 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ruhan Du Toit (Dit Sal Lekker Wees, Dankie)

Die gewilde Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Ruhan du Toit is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, “Dit Sal Lekker Wees, Dankie”, wat nou op alle digitale platforms beskikbaar is. Met ’n vars Afrikaanse country/rock-klank bring dié liedjie ’n ligte, saamsing energie wat perfek pas by Ruhan se kenmerkende styl.
2 Apr 19 min