#OntbytMetDoepieEnNina - The Stroke Survivor Foundation

Loading player...
Wat is die realiteit van mense wat beroertes gehad het. Kan mens dit voorkom en waarvoor moet ons uitkyk. George Scola (Stigter) & Christo Niemand (Direkteur) van die Stroke Survivor foundation kom gesels met ons vanoggend.
3 Nov 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ruhan Du Toit (Dit Sal Lekker Wees, Dankie)

Die gewilde Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Ruhan du Toit is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, “Dit Sal Lekker Wees, Dankie”, wat nou op alle digitale platforms beskikbaar is. Met ’n vars Afrikaanse country/rock-klank bring dié liedjie ’n ligte, saamsing energie wat perfek pas by Ruhan se kenmerkende styl.
2 Apr 19 min