#WeeksdaeVibesMetVenita - Milan Mienie | 15 Oktober

Loading player...
Milan Mienie is 'n talentvolle mens wat die musiek industrie by die hornings aanvat met sy passie, storie en musiek. Hy gesels met Venita oor sy enkelsnit - "The Other Half Of Me", en sy ondersteuningsisteem wat hom help sy drome na jaag.
15 Oct 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#ALT-Fokus - Shortstraw | 3 September 

Shortstraw is hierdie week se #HOOF-fokus en Venita gesels met die manne oor hulle nuutste EP, Everything In Between. Sy leer meer oor die beginjare van die band en wat hulle al vir die afgelope 17 jaar suksesvol in die musiekbedryf hou.
3 Sep 28 min