#ALT-Fokus met Venita - Liam de Koning | 23 Oktober

Loading player...
Liam de Koning is 'n jong man met BAIE talent en passie wanneer dit kom by musiek. Nadat Venita gebombadeer was met boodskappe van mense wat hom op haar radar wil plaas het sy DADELIK besef dat sy dieselfde moet doen vir JOU! Hy is beslis 'n musikant vir wie jy op die uitkyk moet wees, want jy gaan nog BAIE kere sy naam op die trefferlyste sien. Hy gesels op #ALT-Fokus met Venita oor waar sy storie begin het, en waarheen hy dit wil vat wanneer hy volgende jaar klaar maak met skool.
23 Oct 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#ALT-Fokus - Shortstraw | 3 September 

Shortstraw is hierdie week se #HOOF-fokus en Venita gesels met die manne oor hulle nuutste EP, Everything In Between. Sy leer meer oor die beginjare van die band en wat hulle al vir die afgelope 17 jaar suksesvol in die musiekbedryf hou.
3 Sep 28 min