#ALT-Fokus met Venita - The Parlotones | 16 Oktober

Loading player...
Venita sit die #HOOF-Fokus op The Parlotones gedurende #ALT-fokus. Kahn en Paul gesels oor hulle "Forgotten Songs Series" en die laaste vrystelling in die reeks. EP4: Fresh Takes and Forgotten Tapes gee vir ons liedjies wat jare terug geskryf is, maar nooit vrygestel was nie en ook van die band se bekende TREFFERS wat eers 'n ander baadjie aan gehad het.
16 Oct 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#ALT-Fokus - Shortstraw | 3 September 

Shortstraw is hierdie week se #HOOF-fokus en Venita gesels met die manne oor hulle nuutste EP, Everything In Between. Sy leer meer oor die beginjare van die band en wat hulle al vir die afgelope 17 jaar suksesvol in die musiekbedryf hou.
3 Sep 28 min