Agriskoops - 04 November 2025

Loading player...
Jy is ingeskakel by Agriskoops, die middelpunt tussen die boer en die verbruiker.

Vandag kyk ons eers na die landbounuus-hooftrekke en dan gesels ons oor Sauvignon Blanc Suid-Afrika se jaarlikse Seminaar en Algemene Jaarvergadering wat volgende Woensdag 12 November aangebied word en ʼn interessante bespreking oor miniraliteit in wyn.
4 Nov 1AM English South Africa Daily News · Nature

Other recent episodes

Agriskoops - 03 November 2025

Jy is ingeskakel by Agriskoops, die middelpunt tussen die boer en die verbruiker. Vandag kyk ons eers na die landbounuus-hooftrekke en dan gesels ons oor die G20-landboudialoog se besprekings wat hierdie maand aan die G20-leiersberaad as uitvloeisel voorgelê gaan word.
3 Nov 5AM 4 min