
Agriskoops - 22 Oktober 2026
Loading player...
Op vandag se Agriskoops gesels ons met die hoof van navorsing en ontwikkeling by Design Biologix, doktor Otto Koekemoer. Hy verduidelik watter tipe entstowwe hulle vir die mark vervaardig en wat die proses behels van die eerste navorsing, tot die ontwikkeling tot die uiteindelike bemarking van die entstowwe.

