Gesondheidsake: πŸ˜·πŸ’Š Griep of net ’n verkoue? 05 November 2025

Loading player...
πŸ˜·πŸ’Š Nie elke nies beteken jy het antibiotika nodig nie!
In hierdie week se Gesondheidssake gesels Bianca oor wanneer antibiotika regtig help, watter kombinasies jy liewer moet vermy, en hoe jy vinniger beter kan voel.
πŸ‘‰ Leer die verskil tussen virusse en bakterieΓ«
πŸ‘‰ Watter vitamiene help werklik
πŸ‘‰ En wanneer jy eerder dokter toe moet gaan
Luister SFM Streek Radio – jou gesonde klank van die Tuinroete 🌿
πŸ“» 90.1 FM in Mosselbaai, George, Knysna
πŸ“» 104.1 FM in Oudtshoorn en omliggende gebiede
#SFMStreekRadio #Gesondheidsake #HartenbosApteek #GriepSeisoen #Tuinroete
5 Nov Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: Haargesondheid - 01 Oktober 2025

πŸ’‡β€β™€οΈβœ¨ Gesonde hare, gesonde jy! Vandag fokus Bianca op iets wat ons almal raak – ons hare. Van die groeisiklus tot haarverlies, voeding, produkte en daaglikse sorgwenke – kry praktiese raad om jou hare sterk, glansend en vol selfvertroue te hou. 🎧 Luister weer en ontdek hoe jy jou hare…
2 Oct 12 min

Gesondheidsake: 🌸✨ ME-Time vir Vroue ✨🌸 - 27 Agustus 2025

In hierdie Vrouemaand-gesprek gesels Gerda oor hoekom vroue dit so moeilik vind om emosionele selfsorg toe te pas – en hoekom ME-Time ononderhandelbaar is. πŸ’œ πŸ‘‰ Luister weer na die gesprek en kry praktiese raad om vanaand jou eie ME-Time plan saam met jou gesin te bespreek. 🌿 #Vrouemaand #MeTime…
27 Aug 17 min