Kenner: Dit is nooit te laat om gesonder te begin eet nie

Loading player...
Lizette Kuhn is 'n dieetkundige wat al baie navorsing gedoen het op die uitwerking van voeding op breingesondheid. Sy sê dit is nooit te laat dat gesonde kos 'n positiewe impak op jou kan maak nie.
5 Nov 2025 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Lowveld Torque Wars

Die Lowveld Torque Wars wil petrolkoppe 'n veiliger plek bied om te wys hoe vinnig hulle regtig kan ry. Chris de Klerk en Marloe van Niekerk gesels met Sonop Ontbyt.
21 Aug 15 min